Oranje Meganisasie gelee in Kakamas, Noord Kaap se missie is om as trekker- en meganisasieonderneming die topvoorsiener van gehalte produkte en dienste aan ons klante te wees.
Ons primere doelwit is om deur middel van effektiewe dienslewering teen die beste gehalte en prys in ons klante se behoeftes te voorsien en klantetevredenheid te verseker.
Oranje Meganisasie bied ‘n wye reeks produkte en dienste. Vir meer inligting kies gerus een van die skakels hieronder.



